Monthly Archives: December 2015


Johan & Heloise {verlowing}

Hulle liefdesverhaal het begin met ‘n aandjie uit in Stellenbosch. Dit is net hier wat hulle besef het – die koeël is deur die kerk! Na 7 jaar se kys, het Johan vir Heloise gevra om te trou! Op 7 Augustus 2015 het sy “JA” gesê vir die man van haar drome. Hulle is smoorverlief en baie opgewonde oor hul toekoms saam. Hulle beplan om in 2016 te trou in die pragtige Oudtshoorn. Geniet die voorsmakie […]

Johan_Heloise_Engagement_Session_Oudtshoorn

Pa Johan word 60! {familie}

Wandi het dit goed gedink om ‘n familiefotosessie te reël vir haar pa se 60ste verjaarsdag. Dit is mos altyd lekker om mooi foto’s van spesiale geleenthede te hê! Pa Johan se 60ste is sommer so oor so paar dae gevier 🙂 Ek hoop dit was ‘n onvergeetlike 60ste! Geniet jul foto’s! Grimering is gedoen deur Jacolene’s Skin Care Clinic.

Family_Shoot_Oudtshoorn_Photographer

Cecil & Roché {verlowing}

Cecil en Roché het op 19 Desember 2015 by Surval Boutique Olive Estate buite Oudtshoorn getrou. Ek was bevoorreg om hul troufoto’s ook te neem! Geniet solank die voorsmakie van hul verlowingsfotosessie. “Like” gerus my Facebook bladsy om binnekort hul troufoto’s te sien!

Cecil_Roche_Engagement_Shoot_Oudtshoorn_Wedding_Photographer

Baby Tinisha {family shoot}

Meet sweet little Tanisha <3 Isn’t she just adorable?! Click here to view her mom and dad’s maternity photos. Enjoy their photos! Photos taken at La Pension Guesthouse.

Natasha_Shannon_Family_Shoot_Oudtshoorn_Photographer

Kyle,Christel & Kayla

Isn’t this just the most beautiful little family? I got so excited for this shoot when Christel shared her ideas with me. I just love how she put everything together for the afternoon. And Kayla – what a beautiful little girl!! Thank you for allowing me to capture your special photos.

Christel_Kyle_Kayla_Family_Shoot_Oudtshoorn_Photographer

Neil & Melanie {trou by Buffelsdrift}

Na 11 jaar saam, het Neil en Melanie die knoop deurgehaak op 5 Desember by Buffelsdrift Game Lodge buite Oudtshoorn. Hulle is so ‘n pragtige paartjie met harte van goud. Dankie dat ek julle spesiale dag saam met jul kon deel. Geniet jul foto’s! “Like” gerus my Facebook bladsy!

Neil_Melanie_Wedding_Buffelsdrift_Oudtshoorn_wedding_Photographer

Stephanie & Lindall {verwag}

Stephanie & Lindall verwag hul eersteling en is baie opgewonde oor die kleinding wat oppad is! Stephanie straal behoorlik en Lindall is steeds so dolverlief soos op dag 1. Ek kan sommer sien hierdie twee gaan wonderlike ouers wees! Geniet die laaste paar van jou swangerskap, Stephanie! Geniet die foto’s.

Stephanie_Lindall_Maternity Shoot_Oudtshoorn_Photographer

Chanté en Charl {doop}

Chanté en Charl is gedoop op Sondag 6 Desember. Hierdie tweeling is so oulik en lekker woelig! Ek het die geleentheid gehad om hulle vooraf af te neem, so ons kon lekker rondspeel. Hulle het te mooi gelyk in hulle doop klere!

Chane_Charl_Oudtshoorn_Photographer

Dournay & Clayton {in love}

This is what I live for! Beautiful couple portraits! These two beauts are so in love and one can feel the love between them. They’ve been together for 5 years and the love is still growing strong. Enjoy Dournay and Clayton’s couple session and feel free to leave some comments in the comment section below!


Stian word 2!

Stian het twee geword en dit gevier met ‘n Lollos-partytjie! Dit het heerlik gereën, maar dit het nie vir Stian en sy maatjies gekeer om behoorlik sy verjaarsdag te vier nie! Geniet die foto’s.


AIFA Year End Function 2015

It was once again time for AIFA‘s year end function on the 28th of November. As always, it was a beautiful evening with lots of surprises. This year the function was held at Tramonto Wedding Venue in George. From the pre-drinks to the table decor and the food, everything was planned to the finest detail. Thank you to Janine Stander and her team for organizing such a spectacular event. Year […]

AIFA_Year_End_Function_Tramonto_Wedding_Venue_Wedding_Photographer