Monthly Archives: November 2015


Ma & Dogters {fotosessie}

Ek was baie bevoorreg om vir die derde keer hierdie pragtige vrouens af te neem! Dankie Delene dat ek die middag saam met julle kon spandeer. Julle is 4 stunning mense, van binne en buite! Julle laat my altyd so lekker dag. Mens kan sommer die liefde wat Delene vir haar dogters het, in haar oë sien ♥ Geniet jul foto’s! Anike se maaitjie moes ook staan vir ‘n paar foto’s […]

Delene_Daughters_Family_Shoot_Oudtshoorn_Wedding_Photographer