Jean-marié & Ernest {matriekafskeid}
Jean-marie en Ernest het pragtig gelyk vir hul matriekafskeid op die 15de Oktober. Jean-marie was so mooi in haar sag en vleiende rok. Wel gedaan ma Cliff-marie met hierdie skepping! Geniet jul foto’s! Foto’s is geneem by die pragtige La Pension Gastehuis in Oudtshoorn.