Monthly Archives: September 2015


Jaandré & Madelein {trou by Leeuklooflapa}

Jaandré en Madelein het trou aan mekaar beloof op 26 September 2015 by die Leeuklooflapa. Die oggend van hul troue het dit gelyk of dit wil begin reën. Ek het bly bid dat dit nie te hard sou begin reën nie, en dat God vir ons so uurtjie sou gee vir ‘n paar mooi foto’s in die woud. Die reën het saggies geval – nie te veel dat jy sommer sou […]


Tim en Karlien se verlowingfoto’s op Mooi Troues!

Tim en Karlien se verlowingsfotosessie is gepubliseer op Mooi Troues! Wat ‘n eer en ‘n voorreg! Volg die link om meer te sien. Kliek hier om AL die foto’s van hul verlowingsfotosessie op my webblad te sien!


The Spa @ Buffelsdrift Game Lodge 1

One of my favourite places in Oudtshoorn, is definitely Buffelsdrift Game Lodge! With the Swartberg mountains as backdrop and a magnificent waterhole at your doorstep, it’s the closest you’ll get to the wild of the Klein Karoo and true African accommodation. Just off the famous Route 62, part of the South African Garden Route & Klein Karoo, Buffelsdrift Game Lodge offers you an escape to something spectacular. Their A la Carte […]