Monthly Archives: May 2015


Christiaan & Elmie {troue @ Buffelsdrift}

Christiaan en Elmie het die knoop deurgehaak op 23 Mei 2015 by Buffelsdrift Game Lodge buite Oudtshoorn. Hulle kon nie vir beter weer vra op hulle spesiale dag nie. Dit was ‘n bewolkte dag, met die perfekte temperatuur. Nie te koud, maar ook nie te warm. Net na die seremonie het ons die paartjie se foto’s gaan neem. Met ons aankoms by die olifante, het daar skielik ‘n paar druppels reën […]


Portia & Brenard {wedding @ Surval} 2

Portia & Brenard’s got married on the 10th of May at Surval Boutique Olive Estate in Oudtshoorn. Click here to view a video clip of their wedding day by Cronje Productions.


Tim & Karlien {wedding}

Timothy and Karlien got married in Mosselbay on the 1st of May! Congtratulations to this beautiful couple and may God bless your future together as husband and wife <3 (Click here to view their engagement photoshoot)