Monthly Archives: April 2015


3 + 1 = 4 Horn’s binnekort!

Ek het die voorreg gehad om die Horn gesin af te neem. Toevallig was dit sommer op Schantelle se verjaarsdag! Ek hoop julle het die fotosessie geniet. Danie – ek hoop jy’s reg, want binnekort is daar 3 vrouens in die huis! Geniet die foto’s en voel vry om kommentaar te lewer in die boksie onder 🙂


Jorika & Calvin se liefdesverhaal op Mooi Troues!

Jorika & Calvin se liefdesverhaal is geubliseer op Mooi Troues! Ongelooflike gevoel om jou werk te sien op hierdie bekende trouwebtuiste! Gaan loer hier na Jorika en Calvin se liefdesverhaal op Mooi Troues.


Karlien & Tim {verloof}

Karlien en Tim het einde verlede jaar verloof geraak en besluit om die 1ste Mei te trou. Hulle is so gelukkig en pragtig saam! Mens kan sommer maklik sien hoe straal die twee en dat hulle nie meer kan wag om te trou nie! Die heel eerste bos blomme wat Tim vir Karlien gegee het, het klomp Ferrero Roger sjokolades tussen in gehad. Daarom het hulle dit goed gedink om een van […]


Die {Scholtz} Gesin

Hierdie Scholtz’e het vir niks terug gestaan nie! Propvol idees en nie bang om iets nuuts te probeer nie! Ons het lekker lawwe tye gehad met hierdie fotosessie! Dankie dat julle sulke bok vir sports was. Dit maak ‘n fotosessie interressant 🙂 ‘n Baie spesiale vriendin van Delene, Tarina, het spesiaal vir haar verjaarsdag kom kuier die naweek. Sy is so te sê deel van die gesin! “Like” asb my […]